My Stryd Met ADHD – Die Onsigbare Oorlog – Sagteband ( Hykie Berg )

R250.00

Compare

Hykie Berg vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van ‘n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie en die heeltyd gesag uitgedaag het en volgens sy graad 2 juffrou in die tronk sou opeindig tot ‘n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor
het. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die inhoud daarvan en die neweeffekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie, daar is ook
ander dinge wat jy kan doen om die siekte te beheer. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun. Hy was daarop dat medikasi nie die enigste antwoord is nie ; daar is ook ander maniere om die siekte te beheer. Hykied gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe ons mense met geestesongesteldhede kan ondersteun.