12 Sleutels vir fisieke en emosionele genesing.
Die liggame wat God ons gegee het stel ons in staat om ’n vervulde lewe te lei, goeie dade te doen, en by te dra tot geestelike groei. Om dit te kan doen, moet ons sorg dat ons ons liggame oppas. Ons moet ’n gesonde liggaam, siel en gees handhaaf. In Leef gesond, wees gelukkig gee Joyce Meyer twaalf sleutels wat sal keer dat jy in swak gewoontes verval. Sy bied ook vyf maniere om jou fisieke en geestelike welstand te bevorder. Van die twaalf sleutels is:
Leer om jou liggaam lief te hê
Bemeester jou metabolisme
Oefen
Eet gebalanseerd
Stil jou geestelike honger
Ontlaai
Neem verantwoordelikheid
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.