Kyk ’n slag met nuwe oë na die persoon en lewe van Jesus. Leer Hom van nader ken, hou Hom dop terwyl hy dooies opwek en siekes genees. Sien hoedat Hy die godsdienstige leiers van sy tyd konfronteer, sy volgelinge onderrig, op die water loop en die storm stilmaak. Luister wanneer Hy jou nooi na ’n dieper verhouding met Hom. Jy kan sy beloftes glo – Hy is betroubaar!
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.