My tyd met God – Joyce Meyer (Hardcover)

R215.00

Out of stock

Compare

Ervaar hernude intimiteit met God. Met haar mees persoonlike dagstukkieboek nog, bied die immergewilde skrywer Joyce Meyer jou die geleentheid om nader aan God te kom. Die bemoedigende oordenkings is gebaseer op haar persoonlike stiltetyd-joernaal en sal jou help om jou gedagtes te vernuwe en gesstelik te groei.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.