Sekere Bybelverse staan vir gelowiges uit en bevat ewige Skrif Waarhede en beloftes waaraan hulle kan vashou te midde van die uitdagende lewe elke dag.
In My gunsteling Bybel oordenkings word 366 van hierdie bekende gunsteling Bybelverse belig met ’n kort oordenking. Die verse met hulle pragtige volkleur-sierskrif-ontwerpe, sal gelowiges aanmoedig om daaroor na te dink en ’n groter begrip van en waardering vir die tydlose waarhede in God se Woord kweek.
| ISBN | |
|---|---|
| Note |







