Kies Jou Troumaat Reg – Gretha Wiid

R150.00

Out of stock

Compare

Om ‘n huweliksmaat te kies is sekerlik een van die grootste besluite wat jy ooit in jou lewe sal neem. Dit impakteer jou beroep, jou familie, jou menswees en jou kinders van eendag. Met hierdie dvd sal jy ‘n klomp wyshede hoor en wenke kry om jou te help om die beste keuse te maak. Lag-lag sal jy saam met Gretha die harde waarheid hoor oor die kleinste, simpelste dingetjies wat ons laat opeindig met verkeerde mense.
Trou is nie perdekoop nie en dis nie net ‘n volgende vlak van uitgaan nie. Dit is die real deal – ‘n lewenslange belofte waaroor jy dubbel seker moet maak. Kies jou troumaat rég is die perfekte hulpmiddel om daardie sekerheid vir jou te gee!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.