Die Pad terug Huis toe – Lynn Austin

R255.00

Out of stock

Compare

Ná die verbreking van haar verlowing met die welgestelde William ontvlug Anna na die Ottawa-hotel in Holland,
Michigan. Sy het soveel vrae oor haar nuwe geloof, maar word ook voortdurend geteister deur ’n nagmerrie. Derk
vander Veen, ’n vakansiewerker wat beplan om ’n leraar te word, beur haar op met sy innemende geaardheid.
Op versoek van haar seun begin Geesje de Jonge deur haar herinneringe sif oor haar reis vanaf Nederland
na die dorpie Holland langs die Michiganmeer. Terwyl sy haar verhaal vir die dorpie se halfeeufeesviering skryf,
word dit ’n persoonlike reis waarin sy haar stryd, verwyte, terugslae en vreugdes herleef. Derk word meegevoer
deur haar storie en sien terselfdertyd die ooreenkomste tussen Geesje en Anna waarna hy ’n ontmoeting tussen
dié twee reël.
Verlede en hede ontmoet, maar nie Anna of Geesje verwag die antwoorde wat onthul gaan word in Die pad
terug huis toe nie.

ISBN