To be successful everyone thinks you need to have more: more money, more status. But Jesus said you have to let go if you want to grow spiritually, you need to have less. The church was at its most successful when they had almost nothing. This book motivates us to leave the trappings of the world behind and learn fJrom the early church, to learn new habits, habits that will help us to travel light.
Jaco Strydom nooi ons uit om te kyk na die vroee volgelinge van Jesus se manier van doen: dit wat die kerk van Christus laat uitstaan het en duisende volgelinge gelok het. Ons kan vandag baie by hulle leer. Hy lig vyf gewoontes uit: sonder jouself af in gebed, reis lig, leef in eenheid, wees goed vir jou veyande, gee om vir die wereld en gaan uit en doen dit wat jy geleer het.
Jaco vra ons elkeen om nuut te kyk na hoe ons lewe, om dinge anders to doen, en aan te hou daarmee totdat dit ‘n gewoonte word. So kan ons geestelik groe, ‘n verskil maak in hierdie wereld en die “lewe in oorvloed” waarvan Jesus praat voluit beleef.




