Staan jou Gister in die pad van vandag en More? Gee jou verlede eens en vir altyd vir God. Of jy ‘n baie traumatiese ervaring gehad het of bloot ‘n reeks teleurstellings, dit is onmoontlik om aan te beweeg wanneer seerkry nie deurgewerk word nie en herstel nie gesoek word vir gebroke verhoudings nie.




