Genade in Gebrokenheid – Ann Voskamp (Bybelstudie)

R179.95

Compare

Ontdek in 6 studies hoe gebrokenheid kan lei tot vreugde en oorvloedige lewe. In hierdie Bybelstudie neem New York Times-topverkoperouteur Ann
Voskamp ons op ‘n persoonlike reis op die pad van gebrokenheid. Die pad van gebrokenheid lei tot meer tyd, meer betekenis, meer egte verhoudings. Jy kan dinge omvorm tot meer, veral as niks uitwerk soos jy jou voorgestel het nie – meer oorvloed, meer intimiteit, meer God.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.