Openbaring Ontsluit – Sagteband

R179.00

Compare

In openbaring ontsluit delf Riekert Botha dieper in die boek OPenbaring. Hy kom tot die gevolgtrekking dat dit ‘n boek is wat maklik vertaan kan word – ‘n mens moet net ‘n dieper kyk. Riekert lei lesers vers vir vers deur Openbaring en verduidelik telkensdie agterground en gebruike van die tyd toe hhierdie boek sy onstaann gehad het .Hy verduidelik die politieke situasie van die tyd asook wat Openbaring beteken het vir die eerste mense aan wie dit geskrfy is . Hy verhelder betekenisverskille, vreemde vertalings en nog vreemder uitdrukkings totsdat OPenbaring vir jou propvol goeie nuus word .