Dit is die klein dingetjies wat ons so laat “verdroog” en “blare afgooi”! Aantrektyd, inkopietyd, badtyd, slaaptyd en etenstyd is mos oral berug as gesinsmeltpunte!
Hopelik gee hierdie aan elkeen wat dit lees ‘n nuwe hart oor ouerskap, maar ook ‘n handvol praktiese toerusting vir uitdagings soos: “Hoe tem ‘n mens ‘n baba met kloue”, “ontlont konflik op die regte tyd” en “vyf manier om winkel-tantrums te voorkom”.
Dis ons gebed dat hierdie weekilikse wenke jou sal help om nie alleen of moedeloos te voel in die groot taak van ouerskap nie. Mag dit jou uitdaag, aanspreek en bemoedig.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.