Geskenk van genade: 366 oordenkings wat jou sal help om God se goedheid en guns in jou lewe te sien. Grootdruk.
Ek hoor soms van die ouer mense maak die opmerking wanneer ek op huisbesoek is dat ‘n ander mens se genade ‘n vervloekte genade is. Die gesprek is meestal in die konteks van die Here se genade wat vir ‘n mens so baie beteken, veral as jy ouer word en met pyne en teleurstellings moet saamleef.
Hoe wonderlik is dit nie dat ons as gelowiges elke dag van die Here se genade mag lewe! En dit is waartoe Nina jou nooi: om vir ‘n jaar lank op dié groot genade te konsentreer. Die genade van sy teenwoordigheid waarin ons vrede en blydskap vind, wat ons leer om Hom te vertrou selfs al is dit stikdonker om ons.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.