Huweliksvoorbereiding + beplan jou troue in 52 weke
Hierdie boek bevat alles wat julle nodig het om die perfekte troudag én huwelik te verseker. Skep moed, julle is nie alleen nie! GRETHA WIID berei julle voor vir die getroude lewe en Yolandé Edelinksi van TROUKOORS help jou om die perfekte troue in 52 weke te beplan en seker te maak jy het alles betyds in plek.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.






Reviews
There are no reviews yet.