Die Name van God fokus in 52 week-studies op die Name en titels van God. Kom ontmoet die lewende God van aangesig to aangesig. Bestudeer God en Jesus se Name soos dit in die Ou en Nuwe testament geopenbaar word – die God wat volkome heilig, almagtig, verrassend, genadig en liefdevol is.
Elke week se studie bevat:
Agtergrondinligting om ‘n sekere Naam te verstaan
‘n Skrifgedeelte waarin die Naam die eerste keer of die betekenisvolste bekend gemaak word.
Vrae vir goep – of individuele studie
‘n Lys Skrifgedeeltes vir verdere oordenkings.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.