Beinvloed vrees jou lewe? Steel dit ooit jou vrede en veroorsaak slapelose nagte? Vrees het deesdae wereldwyd ‘n houvas op mense. Dit steel ons lewensvreugde3, veroorsaak stres en keer dat ons die dinge doen wat ons moet doen. Jy kan egter vry wees van verwoestende vrees! Rig net jou hart en gedagtes op die vertroostendee waarhede en beloftes van God, en leer hoe om kragtig te bid.
Oorkom:
Vrees vir verwerping
Vrees vir lyding
Vrees vir verlies
Vrees vir boosheid
Vrees vir die dood
Vrees vir die toekoms
Namate jy op die Here se krag vertrou om jou vrees te oorwin, sal jy ontdek wat die verskil is tussen die vrees wat God nie wil he ons moet he nie, die vrees wat Hy toelaat en die vrees wat Hy wil he ons moet ervaar.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.