101 Gebede Vir My Dogter – Rob Teigen & Joanna Teigen

R49.90

Out of stock

Compare

101 kragtige gebede wat jy vir jou dogter kan bid.
’n Eer, ’n voorreg en die heel belangrikste werk op aarde – om vir jou kind te bid. Elke ouer wens net die beste vir sy of haar kind, en hulle gedagtes en gebede draai daagliks om hulle kinders en hulle behoeftes.
101 gebede vir my dogter bestaan uit 101 kort en kragtige gebede wat jy spesiaal vir jou dogters kan bid. Met hierdie sakpas-boekies help Rob en Joanna Teigen jou om die woorde wat jy soms ontbreek byderhand te hê. Die gebede en teksverse dek ’n wye verskeidenheid temas wat kinders se lewens raak, insluitend: vriendskap, geloof, rus en nederigheid.
101 gebede vir my dogter sal jou help in die belangrikste gebede wat jy ooit vir jou kinders sal bid.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.