Aksiebelaaide stories met kleurvolle prentjies vir jong kinders.
Die stories wat deur kinderkarakters uitgebeeld word, help kinders om ’n natuurlike verhouding tot gebed en Bybellees te ontwikkel. Hierdie dagstukkies in eenvoudige, verstaanbare taal met pragtige illustrasies sal ’n liefde vir die Bybel by jou kinders skep en hulle aanmoedig om gereeld te lees en te bid. Elke storie word noukeurig volgens die Bybel oorvertel, maar is met vreugde en warmte vir die jong verstand en hart geskryf.
Die Eenjaar-Bybel – 365 Slaaptyd-Stories En Gebedjies
R299.00
Out of stock
Compare
SKU: 9780798218757
Categories: Afrikaanse Kinder Bybels, Children's Section, Kinder Bybels
Tags: 365 stories, Die Eenjaar-Bybel 365 Slaaptyd-stories en gebedjies, Geillustreerde Kinder Bybelstories, Kinder Bybels
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.



![Klassieke Storiebybel [Hardeband]](https://zoechristianbookshop.co.za/wp-content/uploads/2025/12/Klassieke-Storiebybel-275x275.webp)

Reviews
There are no reviews yet.