Soek-En-Vind – Prentjie-Bybel (Kartonboekie)

R149.00

Out of stock

Compare

In Soek-en-vind prentjie-Bybel sal peuters agt van die mees geliefde Bybelstories ontdek terwyl hulle na die oulike diertjies en elemente soek.
Die prettige soek-en-vind-aktiwiteitsboekie vertel die bekendste Bybelstories van Adam en Eva in die Ou Testament tot Jesus in die Nuwe Testament in kort, maklike sinne.

Soek-en-vind prentjie-Bybel bied aan ouers en kleingoed die ideale geleentheid om kwaliteit-tyd saam deur te bring.