5 Tale van die Liefde – Gary Chapman (Bybelstudie)

R99.95

Out of stock

Compare

Ontsluit die geheim tot Liefde vir ‘n leeftyd. Ontdek in die Vyf tale van die liefde Bybelstudie wat die sleutel is om mekaar se unieke behoeftes te verstaan. Wat vir jou liefde oordra, beteken dalk niks vir jou man of vrou nie. Pas die regte beginsels toe, leer die regte taal, en sommer gou sal jy die vreugde smaak van jou liefde reg uitdruk en op jou beurt regtig geliefd voel.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.