My Eerste Bybel met Onthou-Verse (Sponsgevulde Hardeband)

R230.00

Out of stock

Compare

’n Pragtige kartonboekie wat kinders tussen 3 en 6 jaar help om 22 bekende teksverse te memoriseer deur geliefde Bybelstories.
My eerste Bybel met onthou-verse is ideaal vir ouers wat God se Woord in hulle kleingoed se harte wil vestig deur Bybelversies te memoriseer.
22 bekende Bybelversies se betekenis word binne Bybelse konteks aan 3- tot 6-jariges verduidelik en dan word hulle aangemoedig om dt te herhaal. ’n Handige handvatsel en knip laat hulle toe om die boeke oral saam met hulle te dra.
Ook beskikbaar in Engels onder titel My First Memory Verse Bible.
KDS683

ISBN