Sien die Bybel in Aksie en leef jou geloof! My aksie-storiebybel nooi gesinne met jong kinders om saam die storie van God se verlossing te ontdek. Hierdie boek vertel die wonderlike verhaal van die skepping, die magtige konings wat oor Israel geheers het, God se wonderlike geskenk van die ewige lewe deur Jesus, en meer! God se liefde vir die wereld is duidelik op elke bladsy. Ontdek jou gesin se plek in God se ongelooflike storie en groei saam in julle geloof.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.



![My Favourite Story Bible [Hard Cover]](https://zoechristianbookshop.co.za/wp-content/uploads/2025/12/My-Favourite-Story-Bible-275x275.webp)

Reviews
There are no reviews yet.