YPrettige Bybellesse wat kinders meer leer van dankbaarheid.
Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies-reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waardes op ʼn prettige manier in hulle kinders se lewens inbou.
Deur eenvoudige aktiwiteite soos doolhowe, blokkiesraaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer:
•Dankbaarheid gee ʼn dieper betekenis aan alles wat jy doen.
•Selfbeheersing help jou om versoekings te weerstaan.
•Fluksheid sal jou meer suksesvol maak.
Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op ʼn opwindende manier vir hulle kinders te leer.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel BibleGum: Fun Bible Lessons on Gratitude
Kds598
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.