Paris: ’n Prinses met ’n Missie (Sagteband) By: Demi-Leigh Tebow

R180.00

Children can sometimes ask challenging questions like Who created God? Where is heaven? Why does God let viruses take over? Can God do anything? Can He bring dinosaurs back to life? If God knows what I need, why should I pray?

Compare

’n Prinses met ’n Missie

Hierdie koninklike avontuur sal jou dag bietjie blinker maak!

Prinses Paris het ’n besige dag vol koninklike take voor haar.
Maar as haar kroon gesteel word, is Paris bang dat sy nie haar koning sal kan verteenwoordig as sy die diere in die veld gaan ontmoet nie.

Sy ontmoet luiperde, ’n olifant en ’n buffel en sy besef dat elkeen ’n unieke probleem het.

Maar sal sy hulle kan help?
En sal sy haar kroon betyds terugkry om die koning te kan ontmoet?

Kom saam op hierdie Afrika-avontuur met Paris, Kobe en Chunk (die hele Tebow-familie) en besef dat om ander te help die belangrikste doel van alles is.

• Vir 5- tot 7-jariges

ISBN

Note