Dit is belangrik dat kinders die waarde van gehoorsaamheid leer en ook besef dat ongehoorsaamheid gevolge het. Kyk net na Jona – hy was ongehoorsaam aan God en het binne-in ’n groot vis beland!
’n Groot visstorie: Die Verhaal van Jona is die geliefde Bybelstorie van Jona in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle dat dit belangrik is om gehoorsaam te wees aan God en nie net te doen wat ons wil nie.
• Teks in prettige rym
• Kleurvolle illustrasies
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Big Fish Tale






![My Favourite Story Bible [Hard Cover]](https://zoechristianbookshop.co.za/wp-content/uploads/2025/12/My-Favourite-Story-Bible-275x275.webp)