My Klein Bybel en Gebedeboekie (Kartonboekie) By: Ewald Van Rensburg

R140.00

Children can sometimes ask challenging questions like Who created God? Where is heaven? Why does God let viruses take over? Can God do anything? Can He bring dinosaurs back to life? If God knows what I need, why should I pray?

Compare

My Klein Bybel en Gebedeboekie bevat van die mees geliefde Bybelverhale van alle tye.

Elke pragtig-geïllustreerde storie word vergesel deur ‘n gebed uit die Psalms.
Hierdie Bybel gee vir klein kindertjies ‘n liefde vir God se Woord en leer hulle van kleins af hoe om te bid.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel ‘My Little Bible & Prayer Book’.

  • Vir 0- tot -4-jariges
ISBN

Note