Klein Beertjie en God Se Wonderlike Wêreld (Sagteband) By: Bob Hartman

R35.00

Children can sometimes ask challenging questions like Who created God? Where is heaven? Why does God let viruses take over? Can God do anything? Can He bring dinosaurs back to life? If God knows what I need, why should I pray?

Compare

Klein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is terwyl sy vir hom die storie vertel van Jesus wat op die water loop.

Klein Beertjie en God se wonderlike wêreld vertel die wonderlike verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (in Mark. 6:45-54). Dit help 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gemaak het en al die wonderlike dinge wat Jesus gedoen het. Dit leer jong lesers dat God ons lof en vertroue waardig is.

  • Vertel die verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (Mark. 6:45-54).
  • Help 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gedoen het.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Is Amazed by God.
ISBN

Note