Seeninge vir ons Baba – Catherine DeVries

R150.00

Out of stock

Compare

Inspirerende teksverse en bemoedigende gedagtes herinner ouers aan God se teenwoordigheid, sorg en sy liefde vir hulle en hulle kleinding.
Seëninge vir ons baba bied inspirerende teksverse en bemoedigende gedagtes wat ouers herinner aan God se teenwoordigheid, sorg en sy liefde vir hulle en hulle kleinding.
Seëninge vir ons baba is die ideale geskenk vir toekomstige ouers en sal hulle in die eerste maande van hulle kleinding se lewe nader aan God trek terwyl hulle al die eerstes vier, van die eerste glimlag tot die eerste tree.
Ook beskikbaar in Engels onder titel God’s Blessings for Baby.

ISBN