KDS459
My skatkis-Bybeltjie is ’n uitstekende bekendstelling aan God se wonderlike wereld vir kleuters. My skatkis-Bybeltjie bestaan uit 8 stories uit die Ou Testament en 12 stories en gelykenisse uit die Nuwe Testament. Die Bybelstories word eenvoudig en kort oorvertel sodat kinders ook deel kan he aan die wonderlike boodskap van die Bybel. Kinders sal die stories in hierdie saamdra-Bybeltjie oor en oor wil lees. Die handvatseltjie sal ook verseker dat hy nooit by die huis bly nie!
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.



![My Favourite Story Bible [Hard Cover]](https://zoechristianbookshop.co.za/wp-content/uploads/2025/12/My-Favourite-Story-Bible-275x275.webp)

Reviews
There are no reviews yet.