My Mini-Bybel

R99.90

Out of stock

Compare

Hierdie boek is die perfekte manier om tydlose Bybelstories aan kinders oor te dra.
Stel jou kleuter bekend aan hulle heel eerste Bybel. Hierdie sponsgevulde bord-boek met ‘n oulike handvatsel op die rugkant, bevat gewilde stories uit die Bybel. Die pragtige kleurvolle illustrasies en kindervriendelike teks sal by enige kleuter byval vind.
Ouers geniet dit om hulle gunsteling Bybelstories aan jong kinders bekend te stel, en hierdie boek is die perfekte manier om hierdie tydlose stories aan hulle oor te dra.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.