Ontwikkel peuters se vroeë praat-, luister- en waarnemingsvaardighede terwyl hulle leer om verskillende diere, mense en voorwerpe te herken.
My eerste woorde Bybel met sy vyf bekende Bybelstories sal peuters se …
Woordeskat uitbrei met 70 woorde, soos ma, pa, blom, son, reënboog, vis, voël, muis, engel en skaapwagter.
Beeld en woordherkenning aanmoedig met kleurvolle prentjies saam met elke woord sodat hulle die woord met die prentjie kan assosieer.
Begrip verbeter omdat hulle “wie”- en “waar”-vrae moet beantwoord deur na die regte prentjie te wys.
Leesvaardigheid ontwikkel wanneer hulle die woorde moet klank.
My eerste woorde Bybel is ’n opvoedkundige kartonboekie wat kleingoed op ’n prettige manier noodsaaklike vroeë vaardighede help leer
KDS715
My Eerste Woorde Bybel (Hardcover)
R155.00
Out of stock
Compare
SKU: 9781431622818
Categories: Afrikaanse Kinder Bybelstories, Afrikaanse Kinderboeke, Children's Books, Children's Section
Tags: KDS715, Kinder boeke, Kinder Bybel stories, Kinder Bybels, My Eerste Woorde Bybel (Hardcover)
| ISBN |
|---|
Related products
-

Klassieke Kinderbybel (Hardeband)
R199.00 Quick View -

Die Aksie-Bybel Dagstukke vir Kinders: 90 Maniere om Kinders te Help om by God Uit te Kom
R199.00 Quick View -

Handjies Gevou vir Jesus (Hardeband) By: Hilary Robinson,Mandy Stanley
R99.00 Quick View -

The Childrens 365 Story Bible – Sally Ann Wright
R249.95 Quick View
