Die Bybel vertel een storie, en dit gaan oor Jesus. Hierdie oulike, interaktiewe Bybelstorieboek gee kinders die groot prentjie oor God se storie. My Bybelstorieboek oor Jesus bevat 100 stories wat heenwys na Jesus en is ’n opwindende reis deur die Bybel. Die prentjies word ook lewendig met die gratis app wat afgelaai kan word met ’n QR-kode in die boek. Hierdie app bied ook die opsie dat die stories in Engels voorgelees word.
Elke storie in My Bybelstorieboek oor Jesus wys vir ses- tot tienjarige kinders hoe God die hele tyd beplan het om mense te red.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.




![My Favourite Story Bible [Hard Cover]](https://zoechristianbookshop.co.za/wp-content/uploads/2025/12/My-Favourite-Story-Bible-275x275.webp)
Reviews
There are no reviews yet.