Fassinerende stories, onvergeetlike karakters en ongelooflike wonderwerke.
In Die prentjie-Bybel vir jong lesers word uitgesoekte bybelstories lewendig met oulike, kleurvolle illustrasies.
Hierdie boek met sy 11 Ou-Testamentiese stories en 15 Nuwe-Testamentiese stories wys vir kleuters wie God is en wat Hy gedoen het. Dit is spesiaal ontwikkel met kort stories vir jong lesers.
Die prentjie-Bybel vir jong lesers sal kleintjies opgewonde maak oor God se wêreld.
17.5cm x 22.5cm
Die Prentjie-Bybel Vir Jong Lesers
R229.90
Out of stock
Compare
SKU: 9781431615599
Categories: Afrikaanse Kinder Bybels, Afrikaanse Kinder Bybelstories, Children's Books, Children's Section
Tags: 11 Ou-Testamentiese stories, 15 Nuwe-Testamentiese stories, Die Prentjie-Bybel vir Jong lesers, Geillustreerde Kinder Bybelstories, kds543, Kinder bybelstories, kleurvolle illustrasies, uitgesoekte bybelstories
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.