Bybelstories vir Peuters – Carolyn Larsen

R149.90

Out of stock

Compare

16 kort, maklik leesbare stories wat jou kinders tot aktiewe deel­name sal aanspoor.
Jou kleuter of voorskoolse kind is glad nie meer te jonk om bekend te word met die bekendste ka­rak­ters en gebeure in die Bybel nie. Deur hierdie boekie kan jy die fondament lê vir ’n toekomstige liefde vir God se Woord. Jou kind sal ontdek dis lekker om van die Bybel te leer. Dis hoekom hierdie boekie ’n goeie keuse is.
Dit bevat 16 kort, maklik leesbare stories wat jou kind vinnig sal leer ken. Die kleurvolle illustrasies, eenvoudige opdragte en kort gebedjie aan die einde van elke storie sal kinders tot aktiewe deel­name aanspoor.
Bybelstories vir peuters sal vinnig jou klein­goed se gunsteling storieboek wees.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.