16 kort, maklik leesbare stories wat jou kinders tot aktiewe deelname sal aanspoor.
Jou kleuter of voorskoolse kind is glad nie meer te jonk om bekend te word met die bekendste karakters en gebeure in die Bybel nie. Deur hierdie boekie kan jy die fondament lê vir ’n toekomstige liefde vir God se Woord. Jou kind sal ontdek dis lekker om van die Bybel te leer. Dis hoekom hierdie boekie ’n goeie keuse is.
Dit bevat 16 kort, maklik leesbare stories wat jou kind vinnig sal leer ken. Die kleurvolle illustrasies, eenvoudige opdragte en kort gebedjie aan die einde van elke storie sal kinders tot aktiewe deelname aanspoor.
Bybelstories vir peuters sal vinnig jou kleingoed se gunsteling storieboek wees.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.