Ouers en peuters sal gaande wees oor hierdie kreatiewe aanbieding van een van die mees geliefde verhale in die Bybel. Elke bladsy in Baba Jesus bevat ’n onvoltooide illustrasie wat kinders kan voltooi deur die wiel met dele van die illustrasie onderaan die bladsy te draai totdat die prentjie pas. Kinders leer so speel-speel die verhaal van die geboorte van Jesus.
Baba Jesus – Pas Die Prentjie – (Kartonboekie)
R169.00
Out of stock
Compare
SKU: 9781431624355;KDS763
Categories: Afrikaanse Kinder Bybelstories, Afrikaanse Kinderboeke, Bible Stories, Children's Books, Children's Giftware, Children's Section, Story & Activity Books
Tags: Afrikaans Activity Books fro Children, Afrikaans Bible Stories, Childrens Bible Stories
Related products
-

Handjies Gevou vir Jesus (Hardeband) By: Hilary Robinson,Mandy Stanley
R99.00 Quick View -

Worshiper – 5 Young David (Paperback)
R130.00 Quick View -

There are Lions in This Book! (Board Book) By: Dandi Daley Mackall
R80.00 Quick View -

Die Groot Bybel vir Klein Hartjies (Nuwe Testament) – Agnes and Salem de Bezenac
R69.90 Quick View
