Dis so maklik soos ABC om te leer van Christen-wees!
Partykeer is Christelike konsepte soos die Drie-eenheid, bekering en sondebelydenis nogal moeilik om te verstaan. Met Die ABC van Geloof
verduidelik Carolyn Larsen hierdie konsepte vir kinders tussen 8 en 12.
Kom saam op hierdie prettige reis! Jy sal sommer gou agterkom wanneer jy glo, is die lewe propvol:
Avontuur en groei
Baie seeninge en liefde
Christus se teenwoordigheid en beskerming
KDS642
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.