Laat hierdie ’n versameling gebede en oordenkings jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.
Bedtyd is ‘n kosbare tyd van die dag om saam met jou kind deur te bring. Raak saam met jou kleinding rustig na al die dag se bedrywighede en geniet ‘n leesuur uit die Woord van God. Ontdek hoe Hy ons daagliks daaraan herinner hoe lief Hy ons het en dat Hy vir ons sorg.
Jesus-stories vir slaaptyd bestaan uit ‘n versameling gebede en oordenkings geskryf deur ‘n wye verskeindenheid pastore en ander kerkleiers. Die boek bevat lesse oor onderwerpe soos dankbaarheid, gehoorsaamheid, vertroue in God, vriendelikeheid, liefde vir jou naaste en talle meer.
Die Woord kry lewe deur eenvoudige taal en pragtige illustrasies. Jesus-stories vir slaaptyd sal jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.
Jesus Stories vir Slaaptyd – Dagstukkies vir kleingoed
R199.90
Out of stock
Compare
SKU: 9781415337141
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Kinder Bybelstories, Children's Books, Children's Section, Daily Devotionals
Tags: Dagstukkies, Jesus Stories vir Slaaptyd - Dagstukkies vir kleingoed, Oordenkings
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Related products
-

Handjies Gevou vir Jesus (Hardeband) By: Hilary Robinson,Mandy Stanley
R99.00 Quick View -

God’s Got An Answer For That Devotional – (Paperback) -Jon Nappa & Suzanne Hadley Gosselin
R59.00 Quick View -

God Se Liefde in ‘n Neutedop (Hardeband) By: Hilary Robinson,Mandy Stanley
R99.00 Quick View -

Die Groot Bybel vir Klein Hartjies (Nuwe Testament) – Agnes and Salem de Bezenac
R69.90 Quick View

Reviews
There are no reviews yet.