Bybelraai-Kaarte Nuwe Testament

R89.95

Out of stock

Compare

Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle meer as 20 bekendste stories uit die Nuwe Testament leer ken met behulp van die Bybelraai-kaartjies.
Wil jy hê jou kinders moet meer leer oor die bekendste Bybelstories? Daar is duisende stories in die Bybel en dit voel soms oorweldigend om dit vir jou kinders te leer. Tot nou toe!
Bybelraai-kaarte (Karakters uit die Nuwe Testament) bied kaartjies met kleurvolle illustrasies vir 26 wonderlike stories uit die Nuwe Testament. Kinders sal dit geniet om óf die ooreenstemmende storiekaartjie te vind óf ’n storiekaartjie te vind wat by die leidrade pas.
Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte.
KDS610

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.