’n Prettige manier vir ouers en kleingoed om ’n bietjie “ons tyd” saam deur te bring.
My gunsteling legkaart-Bybel bied 6 ikoniese stories uit die Ou en Nuwe Testament met pragtige volkleur-kaarte geïllustreer deur Gustavo Mazali. Die 6 stories elk met ’n ooreenstemmende 30 stuk-legkaart sal kinders vir ure besig hou. Dit is die ideale manier om hulle hand-oog-koördinasie, fyn motoriese vaardighede en probleemoplossing-vaardighede te ontwikkel terwyl hulle ook meer leer oor die Bybel.
My gunsteling legkaart-Bybel is die ideale manier vir ouers om kwaliteit-tyd saam met hulle kleingoed deur te bring.



![My Favourite Story Bible [Hard Cover]](https://zoechristianbookshop.co.za/wp-content/uploads/2025/12/My-Favourite-Story-Bible-275x275.webp)
