My Derde Bybel – Doen En Leer Boek – (Sagteband)

R59.00

Compare

My 3de Bybel Doen en Leer Boek is die derde vlak in die Bybelgebaseerde geletterdheidsreeks. Spesiale kenmerke: 6 Bybelverhale met kleurvolle illustrasies (112 bladsye), Verskeie lyntekeninge – ideaal vir inkleur. Wiskunde- en taalaktiwiteit na elke storie. Disleksie-vriendelik.