Wysheid Uit Die Woord Vir Mans (Hardeband)

R159.00

Compare

Wysheid uit die Woord vir mans bied vir mans Bybelse antwoorde en woorde van bemoediging in die lewensareas waar hulle dit die nodigste het.

Hierdie pragtige tweekleur-boekie fokus op tydlose waarhede oor 100 onderwerpe, soos besigheid, gesag, karakter, leierskap, reputasie en stres. Daar is ‘n alfabetiese indeks agter in sodat mans die antwoorde wat hulle soek, maklik kan opspoor. Elke onderwerp bied diepgaande vrae met Bybelse antwoorde uit die Skrif.