New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik, kan in ‘n stap in die regte rigting verander word indien jy oor die nodige gereedskap beskik om die verlies in ‘n aanwins te omskep. In Soms wen jy, soms leer jy val Maxwell terug op byna 50 jaar se leierskapervaring. Hy put uit hierdie leierskap-ervaring om te wys waarom sommige mense suksesvol is ten spyte van probleme, mislukking en verlies. Hy bespreek elf elemente wat die DNS uitmaak van sulke mense, naamlik: Nederigheid – Die gees van leer; Realiteit – Die oorsprong van leer; Verantwoordelikheid – Die eerste stap van leer; Verbetering – Die fokuspunt van leer; Hoop – Die motivering van leer; Onderrig – Die roete van leer; Teespoed – Die katalisator van leer; Probleme – Die geleentheid van leer; Slegte ervarings – Die perspektief van leer; Verandering – Die prys van leer; Volwassenheid – Die waarde van leer. Dit verg dissipline om die regte ding te doen wanneer iets skeefloop en soos John Maxwell dikwels daarop wys: ‘Ondervinding is nie die beste leermeester nie, hersiene ervaring is.
Soms Wen Jy, Soms Leer Jy – John C. Maxwell
R179.95
Compare
SKU: 9781415326213
Categories: 04 | Books, Afrikaans, Algemeen, Best Selling Authors, Business, Categories, Christian Living, Faith, Family, Finances, Inspirational, John C. Maxwell, Leadership, Mans / Leierskap, Mentorship, Personal Development, Self Help, Self-Improvement, Success
Tags: Hoop, John C. Maxwell, Lesse, Ontvanklikheid, Probleme, Slegte Ervarings, Soms Leer Jy, Soms Wen Jy, Teespoed, Verandering, Verantwoordlikheid, Verbetering, Volwassenheid, Werklikheid
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Related products
-

Revealing Revelation Workbook: How God’s Plans For The Future Can Change Your Life Now (Paperback) By: Amir Tsarfati,Rick Yohn
R380.00 Quick View -

Set Apart for God – Derek Prince
R230.00 Quick View -

Born To Be Blessed – John Hagee
R139.95 Quick View -

Blessings Or Curse – Derek Prince
R330.00 Quick View

Reviews
There are no reviews yet.