Die wereldbekende leierskapkenner, dr John C. Maxwell, skryf al sy hele lewe aan die inhoud van sy nuutste boek, Goue Leierskap. Dit sit die kroon op sy werk van die afgelope veertig jaar en is n samevatting van al die goue lesse van leierskap wat Maxwell in sy leeftyd geleer het.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.