Alles Wat Jy Wil Weet Oor Engele – Various

R169.95

Out of stock

Compare

Antwoorde op die algemeenste vrae oor engele.
Hoe weet ek engele bestaan regtig? Kommunikeer en meng hulle met my? Wat is hul doel? Hoe ontvang hulle hul opdragte? Is hulle op hierdie oomblik besig om my te beskerm?
Alles wat jy wil weet oor engele is ʼn samestelling van werk deur bekende Charisma Media-skrywers soos Perry Stone, James Goll, Ron Phillips en Terry Law en beantwoord al hierdie vrae en nog meer.
Dit is propvol Bybelse insigte, stories oor ontmoetings met engele en ander verhale wat jou geloof sal bou. Dit verduidelik dat engele werklik bestaan, ondersoek hul doel en leer jou hoe om hul hulp in te roep om jou en jou geliefdes te beskerm.
Hierdie insiggewende boek beantwoord onder meer die volgende vrae:
• Wat is engele?
• Wat sê die Bybel oor engele?
• Wat doen engele?
• Hoe word engele geaktiveer?

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.