Ek kan aan geen belangriker onderwerp dink as vertroue in God nie, want wanneer ons die keuse maak om God te vertrou, is daar ongelooflike voordele daaraan. Om God te vertrou is een van die wonderlikste maniere om eer aan Hom te betoon.
Reg aan die begin van hierdie boek wil ek beklemtoon dat vertroue nie ’n verpligting is wat ons aan God verskuldig is nie; dit is ’n voorreg wat Hy tot ons beskikking stel. Ons word genooi om God te vertrou. Wanneer ons dit doen, maak ons die deur oop na ’n lewe van vrede, vreugde en vrugbaarheid.
As ons ’n gesonde porsie vertroue in God by alles meng wat ons doen, sal ons sonder bekommernis, vrees, redenasie of verlammende stres kan leef. Ek vertrou byvoorbeeld dat God my sal help om hierdie boek te skryf. Dit beteken ek erken dat ek nie alles weet wat ek moet weet oor vertroue in Hom nie en dat ek oortuig is dat hierdie boek niks werd sal wees sonder Hom nie. God wil hê ons moet te alle tye en in alle dinge op Hom vertrou, want wat sy kinders betref, is niks vir God te nietig om by betrokke te raak nie.
Onwrikbare Vertroue – Joyce Meyer
R189.90
Out of stock
Compare
SKU: 9781415337257
Categories: 04 | Books, Afrikaans, Algemeen, Authors, Best Selling Authors, Geestelike Groei, Joyce Meyer
Tags: bekommernis, Onwrikbare Vertroue - Joyce Meyer, Stres, vertrou God, vertroue, vertroue in God, vrees
| ISBN |
|---|
Related products
-

Prayers And Proclamations – Derek Prince
R105.00 Quick View -

Revealing Revelation Workbook: How God’s Plans For The Future Can Change Your Life Now (Paperback) By: Amir Tsarfati,Rick Yohn
R380.00 Quick View -

The Way Of The Wild At Heart – John Eldredge
R245.00 Quick View -

The Purpose & Power of Authority – Myles Munroe
R275.00 Quick View
