Joyce Meyer bied kragtige woorde vir elke dag as katalisator vir ’n dieper verhouding met God.
Ontwaak Met Die Woord bevat kragtige woorde – een vir elke dag van die jaar – wat jou sal help om nader aan God te leef.
Joyce Meyer begin elke dagstukkie met ’n sleutelwoord om oor na te dink. Hierdie woorde, saam met gepaste Skrifgedeeltes en praktiese raad, sal jou lewe positief verander. Dit sal jou help om ’n inniger verhouding met God te ervaar en die wonderlike dinge wat Hy vir jou beplan jou eie te maak.
Deur daaglikse bemoediging en gebede, en Joyce se gestruktureerde plan om jou geloof te laat groei, kan jy leer om God se krag in jou lewe te laat werk, so die struikelblokke in jou lewe oorkom en jou potensiaal bereik.
| ISBN |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.