Bevryding van Angs en Bekommernis – Bruce Wilkinson

R170.00

Compare

Die meeste mense was al angstig of bekommerd. En soms kan dit verlammend wees.
In Bevryding van angs en bekommernis wys topverkoper-outeur Bruce Wilkinson vir lesers hoe om vry te kom van angs en kommer wat hulle lamlê. Deur besprekings, Skrifverwysings en gebede lei hy lesers om hulle laste oor te gee aan God wat alles kan hanteer. Hy kyk onder andere na sake soos veiligheid en sekuriteit, finansies, gebroke verhoudings, gesondheid en die toekoms. Aan die einde van elke hoofstuk is daar ook ruimte om persoonlike gebede, antwoorde en herinneringe neer te skryf.
Bevryding van angs en bekommernis sal gelowiges help om in hulle daaglikse gebedstyd bemoedig te word deur God se waarheid en bekragtig te word deur sy liefde sodat hulle sy oneindige vrede kan ervaar.

ISBN