Die verhaal van ‘n boer wat alles gewaag het vir God. Angus Buchan is ‘n taai en reguit Suid-Afrikaanse boer van Skotse herkoms wie se teer maar onversetlike geloof hom gedra het deur droogtes, finasiele krises en familietragedie. Nadat hy deur God gero ep is om die Woord te verkondig het hy gevind dat die Heilige Gees deur hom werk en ongelooflike wonderwerke van voorsiening, genesing en lewensverandering laat plaasvind.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.