Aartappelgeloof Vir Elke Dag – Angus Buchan

R250.00

Out of stock

Compare

Die belangrikste deel van ‘n Christen se lewe is stilword oomblikke aan Jesus Christus se voete, elke dag.Met sy persoonlike geloofsreis en ware lewenservarings as agtergrond, het hy hierdie 366 dagstukke geskryf om sy lesers te inspireer om elke dag van die jaar by die Here stil te word voordat hulle die dag en sy eise aanpak.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.